23-09-2011

Tot ons weer oopgaan

Ek is weer oop
maar ek weet nie wat om
te skryf of beleef moet

Elke tuiskoms het die
afskeid in homself
die herinneringe harder
aankom in die leƫ besige huis
dat ek verlaat het
en weer terugvind
met myself
ek nie wil
nie sonder

Jammer,
ons is so naby
en toegesluit

Geen opmerkingen: